Sertifikaat in Bedieningsvernuwing
Excelsus het in 2014 in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch ‘n Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing geloods.
Dit is ‘n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op ‘n dieper en meer grondige vlak geheroriënteer te word ten opsigte van hulle bediening.
Die kursus word in die formaat van nege blokke (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. (Sien aangehegte bekendstellingspamflet). Persone wat inskryf, verbind hulle vir die volle drie jaar van die kursus en woon 3 kontaksessies per jaar by.
Persone wat die volle kursus voltooi, verwerf 180 VBO-punte (dws 60 punte per jaar).