Excelsus
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons

Excelsus bied aan predikante die moontlikheid om selfstudie aan te bied vir VBO-punte. Die proses is maklik, eenvoudig en vinnig!

Nadat jy ’n boek of akademiese artikel gelees het, skryf jy ’n verslag in die volgende formaat:
  1. ’n Opsomming van die inhoud (300 woorde)
  2. ’n Kritiese evaluering van die inhoud (300 woorde)
  3. ’n Samevatting van wat die inhoud van die boek vir jou bediening beteken het (300 woorde)

​Stuur dan jou verslag na excelsus@up.ac.za
Picture

Lees ander se boekverslae

Die boekverslae wat ontvang is sal binnekort op hierdie webblad publiseer word. Op hierdie wyse leer ons ook van mekaar!
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
Photo used under Creative Commons from Anne Worner
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons