Excelsus
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons

Kwartaal 2
April 2019
 
9 - 11 April
 Klein is goed. Bediening in kleingemeentes 

16 - 17 April
Geroep en gestuur. Missionale leierskap 

24 - 25 April
Daar is lewe vóór én ná aftrede. 

29 - 30  April
Opleiding van Begeleiers van ‘n Bedieningsdiagnose in Gemeentes 

Mei 2019
 
6 - 7 Mei  
Die jaar van God se genade. 
‘n Reeks liturgiewerkswinkels aan die hand van die kerklike jaar
 
21 – 22 Mei
“Al die nasies tot die einde van die aarde”. 
Herontdek die Bybel se missionale stem
 
Junie 2019
 
10 - 12 Junie
Sertifikaat in Bedieningsvernuwing. 
Kursus gerig op predikante in die middelfase van hulle bediening
  • Module 8: Oor erediens en prediking – hoe ons die storie van die evangelie glo, vier en vertel [3e groep]
  • NG Kerk Stellastraat, Pretoria
  • 30 VBO-punte
  • Aanbieder: André Bartlett
​
​
​​
​
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons