Excelsus
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons

Dagkursus - Skrifinterpretasie en Skrifgesag

Picture
Ons nooi u graag uit na die konferensie oor Skrifinterpretasie en Skrifgesag wat aangebied word deur die Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus.

NEEM KENNIS

Ons beoog om dieselfde konferensie met dieselfde sprekers en in dieselfde formaat gedurende April en Julie in Brits en Polokwane aan te bied. Die finale datums vir die twee geleenthede sal spoedig bekend gemaak word.

Aanbieders: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

Wanneer: Woensdag 22 Maart 2017 (08:15 - 16:30)

Waar: NG Lynnwood

Koste: R350 p/p 

VBO-punte: 10 punte
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • VBO
  • Boekverslae
  • Meer oor ons