~ Voortgesette Bedieningsontwikkeling ~

VBO is 'n vereiste vir die behoud van bedieningsvaardigheid en bedieningsvreuge.

VBO wil dus predikante help om gelukkig in hulle beroep te wees en te bly!

Druk hier om meer te lees...

~LENTEKONFERENSIE 2011 MATERIAAL~

lentebediening

~ CPD Registrasie & Punte ~

VBO-punte word per sms elektronies geboekstaaf. Predikante wat nog nie voorheen geregistreer het nie, druk hier vir meer inligting en stappe hoe jy kan registreer.

Vir meer inligting hoe om punte te verdien, druk hier.

Indien dit die eerste keer is wat jy 'n selfstudieverslag oplaai, sal jy asseblief eers op die webblad as VBO lid moet registreer. Indien jy reeds as VBO lid geregistreer het, teken aan en laai jou verslag op. Neem asb kennis dat die verslae in pdf formaat opgelaai moet word. Om jou verslae om te skakel na pdf, laai asb die gratis program af: dopdf.  

Indien jy nog nie as gebruiker by CPD Solutions geregistreer het nie, kan jy hier druk en die stappe volg.

 

Reeds geregistreer en aan geteken? Druk hier om jou artikel verslag op te laai of hier vir jou boek verslag

 

 

Vir enige hulp met die oplaai van verslae of tegniese aspekte rakende die Excelsus webblad kontak Peter deur Hier te druk

Alternatief stuur 'n 'support ticket' van ons Hulp Sentrum deur Hier te druk


Teken aan