~ Voortgesette Bedieningsontwikkeling ~

VBO is 'n vereiste vir die behoud van bedieningsvaardigheid en bedieningsvreuge.

VBO wil dus predikante help om gelukkig in hulle beroep te wees en te bly!

Druk hier om meer te lees...

~LENTEKONFERENSIE 2011 MATERIAAL~

lentebediening

~ CPD Registrasie & Punte ~

VBO-punte word per sms elektronies geboekstaaf. Predikante wat nog nie voorheen geregistreer het nie, druk hier vir meer inligting en stappe hoe jy kan registreer.

Vir meer inligting hoe om punte te verdien, druk hier.

Die Algemene Sinode van die NG Kerk het in 2007 die A tot Z-beleid vir predikante goedgekeur. Ter wille van die behoud van bedieningsvaardigheid en bedieningsbevoegdheid, word, volgens dié beleid, van alle predikante verwag om deel te neem aan die program vir voortgesette bedieningsontwikkeling (VBO).

Met die oog op die sinvolle koördinering van predikante se deelname aan VBO, word gevra dat predikante registreer as VBO-lid. Jy kan dit doen deur die stappe hier onder te volg. Daarna sal jy ook gereeld korrespondensie ontvang oor alle VBO-werksaamhede en –ontwikkelinge.

Vir enige hulp met die oplaai van verslae of tegniese aspekte rakende die Excelsus webblad kontak Peter deur Hier te druk

Alternatief stuur 'n 'support ticket' van ons Hulp Sentrum deur Hier te druk


Teken aan