~ Voortgesette Bedieningsontwikkeling ~
VBO is 'n vereiste vir die behoud van bedieningsvaardigheid en bedieningsvreuge.
VBO wil dus predikante help om gelukkig in hulle beroep te wees en te bly!
Druk hier om meer te lees...
Hiermee die voorlopige kursusse & konferensies vir 2011:
| Kursus/Konferensie Naam: | Datum: | Tyd (vanaf): | Tyd (tot): | Plek: | Kostes: | Punte Verdien: |
| 6de Lentekonferensie |
20 September 2011 21 September 2011 22 September 2011 |
08h00 08h45 08h45 |
20h00 17h00 13h00 |
Universiteitsoord & Universiteit van Pretoria |
R650 p/p | 15 VBO Punte |