Die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling is verbonde aan die Fakulteit Teologie by die Universiteit van Pretoria en is verantwoordelik vir die voortgesette bedieningsontwikkeling (VBO) van predikante van die NG Kerk
Lentekonferensie 2024
|
Program vir 2024Kwartaal 1:JANUARIE
23 - 24 Liturgiewerkswinkel (1)
30 - 31 Aftredekursus
FEBRUARIE 6 - 8 Nuut in bediening (6)
12, 26 Feb en 11 Maart
MAART 5 - 7 Dink nuut oor jou bediening (1)
19 - 20 Liturgiewerkswinkel (2)
|
Kursusse en Werkswinkels
Excelsus ondersteun graag nuwe en opwindende leergeleenthede wat vir VBO punte in aanmerking geneem word. Hou dus gereeld hierdie afdeling dop.
|
|
Dink nuut oor jou bediening
(Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing)
Jy word uitgenooi na die eerste module in hierdie kursus gerig op predikante
in die middelfase van hulle bediening:
“Oor ons konteks: Waar is ons nou?”
5 – 7 Maart 2024
in die middelfase van hulle bediening:
“Oor ons konteks: Waar is ons nou?”
5 – 7 Maart 2024
In hierdie module word daar gekyk na die uitdagings wat deur ‘n veranderde konteks aan ons kerklike bediening gestel word, en word ‘n model aangebied wat gemeentes kan gebruik om hulle eie konteks te ontleed.
Plek: NG Kerk Suidoos-Pretoria (Stellastraat), Waterkloof, Pretoria
Tye: 5 – 7 Maart 2024, 5/03 (9:00 – 16:30), 6/03 (9:00 – 16:30), 7/03 (9:00 – 13:00)
Aanbieder: Dr Lourens Bosman
Koste: R950-00 per persoon (wat kursusmateriaal, 2 middagetes en 3 dae se verversings insluit)
R 720-00 per persoon vir proponente en predikante in deeltydse poste
VBO: 30 punte
Sluitingsdatum: 29 Februarie 2024
Jy word uitgenooi na:
die tweede van vanjaar se kreatiewe werkswinkels oor
die viering van die kerklike jaar
Die jaar van God se genade
19 & 20 Maart 2024
Paastyd
Daar word saam gedink en saam gewerk aan die viering van:
Plek: Aanlynaanbieding
Tye: 08:30 – 16:30
Aanbieder: Dr André Bartlett
Koste: R110
VBO: 20 punte
Sluitingsdatum: 18 Maart 2024
- Paasfees
- Die Sondae in Paastyd
- Hemelvaart
- Pinkster
Plek: Aanlynaanbieding
Tye: 08:30 – 16:30
Aanbieder: Dr André Bartlett
Koste: R110
VBO: 20 punte
Sluitingsdatum: 18 Maart 2024
Nuut in die bediening
|
Dink nuut oor jou bediening
|